10 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 10 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Scheepershoek, Harrismith, 9880, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Dumbe Cottages is op Retiefpas, die pas waarmee die Voortrekkers Natal binnegekom het, geleë. Die kothuise bied intieme en luukse verblyf met ongeëwenaarde uitsigte op die majestueuse berge en is die ideale verblyf vir paartjies.
Dumbe bied verblyf in 5 klipkothuise wat elkeen oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuise en 'n leefarea met 'n eetarea beskik. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Die leefarea en eetarea bied toegang tot die sondek met 'n asemrowende uitsigte oor die hele vallei.
Dumbe Cottages is sowat 280 km van Durban af en 300 km van Johannesburg af op die R74. Ons is stapafstand van die Kaalvoet Vrouemonument af en bied roetes vir bergfietsry, 4x4, voëlkyk en voetslaan.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 167
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Scheepershoek, Harrismith, 9880, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dumbe Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Scheepershoek, Harrismith, 9880, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang