Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumela Flat 2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Nobomi Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 140

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 5 resensies vir Dumela Flat 2
Netheid
2.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.2/5
Karin S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Karin S
Gesin met tieners

Ok maar het beter verwag.

Lugreeling sou beter wees as waaier wat 'n geraas maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner K
Gesin met klein kinders

Ligging baie goed en alles naby.

Die matras is moeg en ons kon vir die 4 dae glad nie lekke slaap nie a.g.v die matras wat so geraas het, maar ten spyte dat ek gevra het om dit om te ruil was niemand juis gepla om my te help nie. En die personeel het self kom kyk. My kinders het hulle voete gesny weens glasstukke voor ons deur en op pad swembad toe. Vrydae en Saterdae doen die mense net wat hulle wil, hulle gil en skreeu, maak musiek kliphard by die ontspanningsgeriewe wat vir almal bedoel is, en niemand doen iets omtrent dit nie. Daar is geen beheer oor naweke by die plek nie. Ek het met mense gepraat wat sedert 1987 tyddeel daar het en almal wil verkoop weens die agteruitgang van die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B
Gesin met tieners

Baie aangename verblyf.

Die eenheid was netjies. My enigste klagtes sou wees oor die ventilasie in die hoofbadkamer wat na 'n ruk 'n reuk begin veroorsaak het asook die lek van water deur die dak by die kombuislig. Behalwe vir dit, sal ek Dumela 2 enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth O
Gesin met tieners

Dit was baie aangenaam.

Die woonstel was baie netjies en dit was lekker om daar te bly. Die stoep is ook baie lekker. Die swembad is wonderlik en die wit stoele is baie lekker en gemaklik. Die braaiplekke was ook baie lekker. Die enigste kritiek is dat ek sou aanbeveel dat die pooltafel en tafeltennistafel opgedateer moet word. Dit is die enigste vermaak in die aand en dit is baie lekker maar ongelukkig is dit nie in 'n goeie toestand nie. Die verblyf verder was egter baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dumela Flat 2 se terugvoer

Thank You for the feedback both good or bad, your negative feedback is against Flat 2 - you never stayed in that Flat - so that is confusing from our side. Needless to say we will look at the stove in Flat 2 (which you did not stay in ) and the stove in the Flat you actually stayed in and see if there is a problem and rectify it, thank you for bringing this to our attention. Thanks Again for the Feedback

Dumela Flat 2
Carla Z - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Carla Z
Gesin met klein kinders

My kinders het die vakansie in geheel geniet en ons ook. Die netheid van die woonstelle in geheel het net ietwat gepla.

Ongelukkig was ons woonstel nie skoon met ons aankoms nie. Die stoof het 'n elektriese probleem gehad, wat gerapporteer was, maar dit is nooit na gekyk gedurende ons week lange verblyf nie. Die woonstelblok in geheel het ietwat verwaarloos voorgekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach Rd & Marine Drive 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4NzkwYmQyLTRhZjQtNGQyZS04ZGNmLWE2NjU4MjQ5Njc3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 1 Manaba Beach Road & Marine Drive Manaba 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.854073675805 30.378524614156
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem