LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dumela Flat 4 | LekkeSlaap
+8

Dumela Flat 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba-kusweg en Marinerylaan 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dumela Flat 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba in Margate. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge.

Die woonstel is op die grondvloer geleë en die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore. Die oopplan-eetkamer en -sitkamer het gemaklike sitplek met 'n platskerm-TV met DStv-toegang (bring net jou eie slimkaart en dekodeerder).

Daar is skuifdeure wat op die stoep oopmaak, met 'n mooi uitsig oor die speelarea. Die kompleks het ook 2 braai-areas en 'n swembad vir volwassenes, 'n plonspoel vir die kinders, tennisbaan en speletjieskamer vir gaste om te gebruik.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en die perseel is net 'n klein entjie weg van vele doendinge af, soos die Wild Coast Sun, die San Lameer Gholfbaan, die bekende Oribi Gorge Park asook die enorme groot swaai by Oribi Gorge.

Slaapplek

’n Bespreking by Dumela Flat 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Dumela Flat 4
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Manaba-kusweg en Marinerylaan 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dumela Flat 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba-kusweg en Marinerylaan 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd96cb8101f1654d7e51384de9be0458cb6a7e9bee489bf98001eba7978646f94bdc1ac4e48e96d65905927f891d9a313f0e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1 Manaba Beach Road & Marine Drive Manaba 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.854092096706 30.378272486508
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem