Dumela Flat 6
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Volle betaling word voor die inklokdatum vereis vir alle naweekbesprekings.
’n Basiese skoonmaakdiens word teen R100 per dag gehef.
’n Volle skoonmaakdiens word teen R150 per dag gehef.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is betaalbaar vir elke bespreking. Dit sal binne 10 dae in gaste se rekening terugbetaal word indien daar nie skade was nie.
Daar is opsionele ekstras wat vooraf by die kantoor bespreek kan word.
Hierdie is ’n troeteldiervriendelike oord, maar 'n skoonmaakfooi van R100 sal vir ’n hondjie gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manaba Beach Rd & Marine Drive 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom