LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+43
Selfsorg in Vaalwater

Dunroamin Safaris



  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portion 6 of farm Krokodilrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Dunroamin Safaris is geleë in die pragtige en majestueuse Waterberg Biosfeerstreek. Die Waterberg het 'n natuurlike skoonheid wat, vir diegene wat die gebied goed ken, elders ongeëwenaard is. Dunroamin Safaris bied 4 volledig toegeruste, selfsorg grasdak-chalets, elk met sy eie spesiale kenmerke.

Die chalets kan tussen 2 en 6 volwassenes akkommodeer. Elke chalet bestaan uit 'n kombuis toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof of 'n vierplaatstoof met oond, 'n yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit in skottelgoedseep, vadoeke, koffie, tee en suiker. Lugversorging en WiFi is ook beskikbaar. 'n Gratis sak brandhout word voorsien. Elke eenheid het sy eie braai, en linne en handdoeke word voorsien.

Die Hooflodge bied 'n TV met DStv, indien gaste hul programme wil kyk, en het ook WiFi beskikbaar. Dit beskik oor 'n groot eetkamertafel met sitplek vir 12 mense, 'n sitarea, 'n binnenshuise kaggel en 'n volledig toegeruste kombuis. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar. Buite is daar 'n groot boma wat tot 18 gaste kan akkommodeer.

Die eiendom het 'n kragopwekker om krag te verskaf tydens beurtkrag of kragonderbrekings.

Dunroamin Safaris is slegs 2.5 uur vanaf Johannesburg en 2 uur vanaf Pretoria geleë, ongeveer 25 km buite die klein dorpie Vaalwater, in 'n malariavrye gebied.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Groot Vyf
Bosstaproete
Konferensiegeriewe

Kamers

Bush Baby Chalet
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie chalet het lugversorging en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die chalet, asook 2 enkelbanke en 'n kaggel. Die stylvolle kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel en 'n koffiemasjien toegerus. Buite is 'n boma met 'n Jetmaster en 'n braai wat privaat is. Daar is WiFi by die hooflodge.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon, wat op die plaas betaalbaar is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Honeybadger Chalet
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Pragtige, gemeubileerde selfsorg-chalet met 'n grasdak. Dit beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers, baddens en buitelug-storte wat aan gaste die geleentheid bied om die sterre te aanskou. Albei die slaapkamers het lugversorging. Alle linne, badhanddoeke, swemhanddoeke, toiletware en 'n sak vuurmaakhout word verskaf. Die smaakvolle kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, vrieskas, stoof, koffiemaker, ketel, tee, koffie, suiker, opwasmiddel en afdroogdoek. Jou eie private en veilige swembad en Jacuzzi wag op jou. Daar is ook 'n boma/braai buite.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon, wat op die plaas betaalbaar is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Nyala Chalet
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Nyala Chalet beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers met storte en 'n buitestort.
Dubbelbeddens is in elk van die slaapkamers beskikbaar. Dié luukse chalet het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Buite het dit 'n privaat boma en braai-area.
Dié chalet het ook WiFi beskikbaar en 'n privaat parkeerarea.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon, wat op die plaas betaalbaar is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Sable
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid vir ’n gesin het 3 slaapkamers, elk met ’n en suite-badkamer met ’n bad en buitestort. Daar is ’n groot leefarea met ’n etenstafel. Die eenheid het lugversorging.

Daar is 2 slaapkamers met ’n koningingrootte-bed en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met ’n oond, stoof en mikrogolfoond.

Die eenheid het ’n TV met sekere DStv-kanale.

Buite is daar ’n privaat swembad en boma.

WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Volledige kombuis
DStv
Volle pakket
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Volle pakket
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon, wat op die plaas betaalbaar is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

4.7/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ben K
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
2.8
Jan 2024

Lekker as dit stil is. Aankoms, dak het gelekkig op drie plekke, hoofslaapkamer se bad het gelek, twee slaapkamer se stort het oorgeloop. Daar was 'n TV in die eenheid, maar dit is verwyder en die dekor is oor braker geplaas. Vir die prys wat ons betaal het, is ek teleurgesteld. Skoonmaakdiens was fantasties.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Frans
Dunroamin Safaris
The rainy season started when the clients were staying with us. You can only see if the roof is leaking with heavy rain and it can't be fixed properly with clients staying in the chalet. A back-up plan was made to try and stop most of the leaking. The bath didn't leak. If you put too much water in the bath and it goes into the overflow, it will leak as it will go straight onto the floor through that. This is a case of overfilled bath tub. The TV was never present in this unit since 7 years back, yet the stand was covered with decor, which is not supposed to be removed by a client. (Please see the description in the chalet). No TV is mentioned.

Martinette V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pragtige, rustige wegbreek bestemming. Dit was 'n heerlike wegbreek! Baie goed ingerig met alles wat mens kan nodig hê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

The best value for money I have had in years, from the accommodation to the staff was excellent. This is a must stay you will not be disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

5 Star quality treatment! From arrival to when we left they made sure we are comfortable. Obert and Fran's welcomed us and Obert also helped to unpack car and made sure we got everything we need. Chalet is beautiful and very clean. Saw lots of wild on our game drive. Will definitely go back again. Best stay ever. Loved everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia K
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Fantastiese tyd saam die familie gehad. Die plek is baie goed ingerig, netjies en baie modern. Die mense is baie vriendlik en gasvry. Ons het die genot gehad om 'n paar diertjies te sien. Ons het as 'n familie baie lekker gekuier en goed uitgerus op hierdie pragtige plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Vriendelike ontvangs, puik kliëntediens, puik akkommodasie, puik veiligheid. Met ons aankoms het Obert ons ingewag by die elektrifiseerde hek en gesê ons moet hom volg na ons chalet met ons motor. Obert is 'n stukkie goud vir die Lodge-opset. Jy kon op sy knoppie druk vir die 4 nagte wat ons daar gebly het as jy enigiets wou weet of laat gebeur. Die eienaar, Frans, is ook 'n vriendelike gasheer wat als sal doen vir sy gaste. Die chalet het meer as genoeg aan ons verwagtinge voldoen, 2 ruim moderne slaapkamers en 2 badkamers. die buite privaat storte is iets anders en genotvol. Groot kombuis het alles wat 'n mens nodig het. Licence, die drywer wat ons wild gewys het, is ook 'n aangename persoon en geniet sy werk. Die groot chalet met sy eie swembad en buite Jacuzzi was 'n lekker tydverdryf so in die bos. Obert het elke laatmiddag hout gepak en aangesteek vir die aand se baai, 'n lekker bederf. Ons kan nie wag om 'n volgende keer weer die lodge te besoek nie, dalk hierdie keer met meer vriende saam met ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guy P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Relaxing, a good place to unwind. Was wonderful, thank you for being a wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlike Bosveldkuier. Asemrowend, op 'n skaal van 10 gee ek 'n 11.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Uitstekend. Dit was meer as wat ons verwag het Frans en Obert is 2 wonderlike mense wat ons laat tuis voel het vandat ons daar aangekom het. Uitstekende diens, en kan nie genoeg vir 'n mens doen nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonique M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Perfekte wegbreek. Ek beveel die Honey Bush-eenheid sterk aan. Dis 'n baie netjies eenheid, dit het sy eie swembad en jacuzzi en redelik privaat. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Baie rustige en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 16 jaar


Ligging

Gaste dink Dunroamin Safaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 13:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Bush Baby Chalet
Selfsorg
Honeybadger Chalet
Selfsorg
Nyala Chalet
Selfsorg
Sable
Selfsorg

Wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon, wat op die plaas betaalbaar is.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Portion 6 of farm Krokodilrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d2a54c5fa24e32c1892d415b16b6f3bbf2952222fa09ad23d43b7438241c779f6ce9a55c789587a2d3a4ed1e6b6464beaeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 3) 87 5 1 5 Portion 6 of farm Krokodilrivier Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -24.146523527848 28.271062374115
Soek in 'n groter streek