LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+42
B&B in Sandton

Dunton Guest House



  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Dunton Road, Rivonia, Sandton, 2128, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dunton Guest House is in 'n veilige deel van Johannesburg agter sluitpale geleë. Daar is welige plantegroei op die eiendom en die strelende geluid van water met al die sierfonteintjies wat 'n rustige atmosfeer skep. Dunton Guest House bied korttermyn- en langtermynverblyf.

Daar is 10 suites op die eiendom waarvan 2 ingerig is vir selfsorg. Elke suite het 'n privaat ingang met 'n tuin of 'n balkon. Daar is koninggrootte-beddens in die slaapkamers en die ruim en suite-badkamers bevat elkeen 'n bad en 'n stort. Verder is daar ook geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie met voorraad en koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer beskikbaar.

Daar is WiFi regoor die perseel, veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe beskikbaar. Gaste kan pendeldienste, 'n wasgoeddiens, 'n mikrogolfoond vir die kamer of aandete versoek. Ekstra kostes sal hier van toepassing wees.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Swem
Kontant

Kamers

Standaard-suites
Vanaf
Vanaf R1 765
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Standaard-suites het almal hul eie tuintjies met privaat ingange. Elke slaapkamer bevat 'n koninggrootte-bed en 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie met voorraad en koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Later aankoms- en uitkloktye kan gereël word. 'n Ekstra koste geld vir laat-uitkloktye.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Deluxe-suites
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Standaard-suites het almal hul eie balkonne en privaat ingange. Elke slaapkamer bevat 'n koninggrootte-bed en 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie met voorraad en koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Later aankoms- en uitkloktye kan gereël word. 'n Ekstra koste geld vir laat-uitkloktye.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Selfsorg-suites
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Selfsorg-suites beskik elk oor 'n sitkamer, 'n toegeruste kombuis, 'n eetkamerarea en 'n patio. Elke slaapkamer bevat 'n koninggrootte-bed en 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n kaggel in die sitkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Later aankoms- en uitkloktye kan gereël word. 'n Ekstra koste geld vir laat-uitkloktye.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Tweeslaapkamerwoonstelle
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die tweeslaapkamerwoonstelle met 2 badkamers is modern, sonnig en ruim. Die woonstelle beskik elkeen oor 'n platskerm-TV, Explorer-dekodeerder met volledige DStv (satelliet-TV), volledige kombuis en eetarea, sowel as 'n Juliette-balkon of patio met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Later aankoms- en uitkloktye kan gereël word. 'n Ekstra koste geld vir laat-uitkloktye.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Barbara H
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Excellent. A pleasant surprise - lovely vibe, clean, well maintained, good breakfast and really good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gigi & Iris
Dunton Guest House
Good day, Barbara. It was great to meet you. Thank you for your honest review; we are so glad you enjoyed your stay with us. We are blessed to have guests like you. Regards, Gigi, Iris & the Dunton Team.

Carla H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stap die ekstra myl vir hulle gaste. Baie netjies! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hygiene O
Kort verblyf
5.0
Jan 2018

Plattelandse gasvryheid in die stad. Lieflike mense. Plattelandse gasvryheid wat ek glad nie in die stad verwag het nie. Pragtige 2 mense met 'n hart van goud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gigi & Iris
Dunton Guest House
Baie dankie vir jou woorde van waardering. Ons is geseënd om gaste soos u te hê. Beste wense, die Dunton familie.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gigi & Iris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 jaar


Ligging

Gaste dink Dunton Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 21:00
Uitklok Voor 10:00
Standaard-suites
Slegs verblyf
Deluxe-suites
Slegs verblyf
Selfsorg-suites
Slegs verblyf
Tweeslaapkamerwoonstelle
Slegs verblyf

Later aankoms- en uitkloktye kan gereël word. 'n Ekstra koste geld vir laat-uitkloktye.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 765
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Dunton Road, Rivonia, Sandton, 2128, Gauteng

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA514b49eb683a8fb98e320ff0f7d824b4727f2091dee93b42ca77dc31cb7f385559ae1fa16cfccb6a47fe9f1818e3f0cd92e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 765 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 4 Dunton Road Rivonia 2128 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.05331650473 28.065525568123
Soek in 'n groter streek