Duocunda 9
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Owen Ellis Drive, Duocunda 9, Port Edward, 4279, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Duocunda 9 is 'n selfsorg-dupleks in die hartjie van Port Edward. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en die hoofswemstrand.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer op die onderste verdieping het net 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea is op die grondverdieping en het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Gaste kan maaltye by die toonbank of die etenstafel nuttig.
Skuifdeure lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele, ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin. Veilige motorhuisparkeerplek en 1 besoekersparkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Babonke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Owen Ellis Drive, Duocunda 9, Port Edward, 4279, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Duocunda 9 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Owen Ellis Drive, Duocunda 9, Port Edward, 4279, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang