LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27
Selfsorg in Clarens

Dutch Corner

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kevin N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Value for money with an excellent location and hosts. Amazing, everything was as I saw in the pictures, location was excellent, host was ever so friendly and helpful, and I would definitely use them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize M
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

'n Naweekwegbreek vir die Titanic trail run. Ideale plekkie en baie naby aan die dor. Pragtige plek! Vriendelike gasvrou wat jou dadelik welkom laat voel. Naby aan die dorpsplein. Gerieflik en beskik oor alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja V
Kort verblyf
4.8
Sep 2026

Vriendelik, gemaklik en skoon. Ek het baie lekker gebly en dit was verbasend warm vir die tipe huisie. Ek sou wel dalk 'n ekstra slotmeganisme aan die binnekant van die deur wou gehad het net omdat ek van Gauteng af kom en 'n alleen vrou was op die besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Surprisingly pleasant. Well situated near all shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Joekie
Dutch Corner
Baie dankie aan Elize. Dis mense soos sy wat dit vir ons moontlik en maklik maak om ons beste te gee.

Deon B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Lekker, skoon, gasvry en baie naby aan Cob. Netjies, kompak en net genoeg vir 'n slaapplekkie. Hulle het 'n gesamentlike braai maar net 3 eenhede. Een blok van middel vierkant waar alles is. Dis ideaal vir motorfietsryers, naby om te loop. Kamers is baie skoon en beddens gemaklik. Hulle het ekstra hout by die boma gehad wat 'n pluspunt is, want dis moeilik op 'n motorfiets met 'n groot sak hout. Baie gasvrye ontvangs, baie welkom gevoel. Dankie Joekie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joekie
Dutch Corner
Dankie Deon vir jou terugvoering. Julle is enige tyd welkom! Volgende booking kry jy meer as net hout!

Rechardt S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Dit was baie lekker, rustig en veilig. Dit was baie lekker, rustig en veilig. Ons sal gerus weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joekie
Dutch Corner
Dankie Rechart, volgende bespreking belowe ek meer waarde vir geld, ek hou van verrassings vir my gaste!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Meeste gashere antwoord binne 4 ure
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA390065f527a3e89771d4346982a57e09f9832cc3506b7996be96771496c5b1849b80220bb93140b66e752bfeabddaf5ace91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 7 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.513517 28.420615