Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle Forest inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wett Place 11, Durban, 4089, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eagle Forest inn bied gerieflike selfsorgverblyf in Durban en is die ideale opsie vir gaste wat op soek is na oornagverblyf.

Daar is 5 eenhede; Bridge-kamer, die Hoofhuis, Forest Backpackers, Pool-huis en die Pool-kothuis. Die Bridge-kamer en Pool-kothuis het elkeen slaapplek vir 4 gaste, die hoofhuis bied slaapplek aan 12 gaste en die Forest Backpackers kan 8 gaste akkommodeer. Pool-huis bied slaapplek aan 10 gaste.

Al die eenhede het 'n kombuisie wat vir selfsorg toegerus is, asook WiFi en 'n plaskerm-TV. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die area het 'n oorvloed voëlspesies en is dus ideaal vir 'n voëlkyker.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Eagle Forest inn
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Quintin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Ligging

  • De Wett Place 11, Durban, 4089, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eagle Forest inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Durban KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wett Place 11, Durban, 4089, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9882a9f64f32c8ecdfad19ad8db2247c4c4df13076fac88e9adff562b5956d06e80b8d602dd5f2a4b7644d7d5ad62a7f7bd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 11 De Wett Place Durban 4089 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.9047445 30.971387
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem