- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oleanderlaan 69, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eagle Rock Executive Guest House is 'n 4-ster-B&B geleë in Kempton Park, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid, na aan 'n verskeidenheid geriewe.
Ons bied verblyf in 18 slaapkamers, elkeen uniek en smaakvol gemeubileer. Elkeen van die kamers is toegerus met of 'n koninggrootte- of 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad of net 'n stort en 'n toilet en wasbak in elkeen. Die geriewe in meeste van ons kamers sluit in: komplimentêre sepies en toiletware, gratis WiFi, lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe, sowel as ander luukshede vir jou gerief.
'n Heerlike ontbyt word bedien in die restaurant op die perseel, waar jy ook ander etes kan geniet. Die gastehuis bied ook 'n volledige kroeg, 'n swembad, 'n braai-area en 'n gimnasium. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Ons is binne maklike bereik van die Gautrein, die lughawe, winkelsentrums en verskeie ander besienswaardighede in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Vlaams
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Dorothy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Oleanderlaan 69, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Gaste dink Eagle Rock Executive Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oleanderlaan 69, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng