Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle Tented Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D2695, Epacha Private Wildreservaat, Okaukuejo, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eagle Tented Lodge is in die Epacha Private Wildreservaat en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby die Etosha Nasionale Park en is net 97 km van Outjo af.

Die verblyf is in luukse tente met 'n stoep, privaat badkamer en ander geriewe soos 'n waaier, kroeg, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Hemingway-tente het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Linne en handdoeke word voorsien. Die tent spog met pragtige uitsigte vanaf die privaat dek.

Die gesinstente het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en 'n buite-bad met mooi uitsigte. Die tente het 'n leef-area en gemaklike sitplek.

By Eagle Tented Lodge bedien die restaurant dusse en gaste kan 'n drankie by die kroeg of op die stoep geniet terwyl hul die wild geniet.

Dit spog ook met swembaddens waar gaste kan ontspan na 'n lang dag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • D2695, Epacha Private Wildreservaat, Okaukuejo, 0000, Kunene
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kunene Namibië
Vanaf
Vanaf R4 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D2695, Epacha Private Wildreservaat, Okaukuejo, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHjfQIjS1SMEwMb6do94gJGkrzXmNfJr6fExgloCKTyHUNTjJwi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 990 per nag, vir 2 mense D2695 Epacha Private Game Reserve 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -19.385277777778 15.686666666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem