Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle View 2

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en dat 'n 4x4 vereis word.

'n Pendeldiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël word vir gaste wie se voertuie nie geskik is nie. Dit is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste moet hul eie hout vir die houtvuurwarmbad voorsien of hout kan teen 'n ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Beumont Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb85c63518b7ad1f011804a4c79b1eb628b0b1ffb4faf90c7cfdde300296a4dcf40c09529655d8613bb5d2c28fa34989dd94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 R540 Beumont Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.380555845836 30.181421782642
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem