- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 15 Old Main Road, Botha's Hill, Durban, 3660, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Eagle Wind Manor is op die kruin van Botha's Hill, op die rand van die Vallei van 'n Duisend Heuwels in KwaZulu-Natal. Dit is naby Hillcrest met sy winkels, restaurante en ander geriewe, maar bied tog 'n rustige plaas-atmosfeer.
Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat geskik is vir 6 gaste. Die eenhede is: Executive Suite en die Luukse Kamers. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, asook 'n privaat ingang.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook wasgoed- en konferensiegeriewe.
Of jy nou op soek is na 'n vakansie, wittebrood of sakewegbreek, by Eagle Wind Manor sal gaste hartlik verwelkom word en 'n ontspannende plattelandse gevoel met luuksheid en persoonlike diens kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mpho Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 15 Old Main Road, Botha's Hill, Durban, 3660, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eagle Wind Manor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Old Main Road, Botha's Hill, Durban, 3660, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang