6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Critchley Hackle Lodge, Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Eagles Nest is 'n oulike kothuis in Critchley Common wat gerieflike verblyf naby winkels en restaurante in Dullstroom bied.
Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers op die grondverdieping het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Verder is daar 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n TV en 'n knus kaggel.
Dié eiendom het 'n welige groen tuin vir gaste om 'n rustige verblyf te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 156
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Critchley Hackle Lodge, Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Eagles Nest het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Critchley Hackle Lodge, Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang