Kathu Akkommodasie by Eagles Rest Kathu | LekkeSlaap
+26
+26

Eagles Rest Kathu

  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboomstraat 9, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eagles Rest Kathu bied selfsorg-eenhede in Kathu in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se rumoer af.

Akkommodasie by Eagles Rest Kathu bestaan uit 3 eenhede wat smaakvol versier is. Elke eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet, 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuisie. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, TV's met volledige DStv, elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike lapa met braaigeriewe en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad om in af te koel. Veilige onderdak-parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Eagles Rest Kathu is naby verskeie geriewe in die dorp en is net 'n paar kilometer van die Sishen Gholf- en Buiteklub af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Eagles Rest Kathu
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kokerboomstraat 9, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Eagles Rest Kathu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboomstraat 9, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ea7eaad870690d69e0ed8fc3ce0f7e08eca74ebb73af1dae99ff5db53a9f164fffb68a1790c66771e34959eeb72fc3a4b1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 46 5 1 5 9 Kokerboom Street Kathu 8446 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.696370342827 23.055013418198
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za