Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met lugversorging en 'n dubbelbed, driekwartbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, ketel, mikrogolf, tweeplaatstoof, broodrooster, braaipan en ander kombuisgerei toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Alle geriewe is slegs vir die gebruik van gaste wat by die gastehuis bespreek het.
Geen harde musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Geen kinders word sonder toesig by die swembad toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en lugversorging, 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n oopplan-leefarea met 2 driekwartbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n broodrooster, pan en ander toebehore. Geriewe in die kamers sluit 'n waterverkoeler in die leefarea, TV's met volledige DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Alle geriewe is slegs vir die gebruik van gaste wat by die gastehuis bespreek het.
Geen harde musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Geen kinders word sonder toesig by die swembad toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid C beskik oor 'n oopplan-leefarea, 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met volledige DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf en broodrooster, pan en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Alle geriewe is slegs vir die gebruik van gaste wat by die gastehuis bespreek het.
Geen harde musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Geen kinders word sonder toesig by die swembad toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is oopplan en beskik oor 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Geriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv, yskassie, mikrogolf, broodrooster, braaipan, en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Alle geriewe is slegs vir die gebruik van gaste wat by die gastehuis bespreek het.
Geen harde musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Geen kinders word sonder toesig by die swembad toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Kokerboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang