Eagles Ridge Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eagles Ridge Country House is in Stutterheim in die Oos-Kaap. Daar is plek vir 35 mense wat deel vir funksies of spesiale geleenthede. Dit spog met beeldskone tuine, uitsigte en 'n skitterende swembad.

Daar is 12 rondawels met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en 3 VIP suites op die boonste verdieping. Een van die VIP suites is ook die wittebrood-suite en spog met 'n sitkamer, kaggel en balkon met 'n uitsig oor die swembad en omliggende berge. Al die kamers en rondawels het en suite-badkamers. Daar is ook die opsie om 'n enkelkamer te kies.

Eagles Ridge Country House bied baie geriewe soos 'n restaurant, kroeg, funksielokaal, kunsklasse, bergfiets, voetslaan en motorfiets-roetes.

Kenmerke

  •  Swembad

Geriewe

  •  Swembad

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eagles Ridge Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R726 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za