Eagles' Rock Mountain Retreat
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eagles' Rock Mountain Retreat is op 'n skilderagtige plaas aan die voetheuwels van die suidelike Drakensberge, 7 km buite die dorpie Underberg geleë. Die plaas is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne plattelandse vakansie.
Verblyf in 'n losstaande kothuis wat ideaal is vir 'n romantiese wegbreek beskikbaar. Dit het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. 'n Etenstafel met 2 stoele is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea en 'n kaggel. Buite is daar 'n stoep en 'n braai-area met 'n uitsig oor die Umzimkulu-rivier en -vallei.
Die plaasdam bied geleenthede vir swem en kajakvaart. Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, fietsry, hardlooproetes, gholf, visvang, voetslaan en voëlkyk in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ludwig Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eagles' Rock Mountain Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Underberg Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal