Rhodes Cottages - Eaglescraig
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eaglescraig, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Vanaf R5 064 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Rhodes Cottages - Eaglescraig is 'n ruim, koloniale sandsteenhuis op 'n plaas in die Wartrail-area tussen Rhodes en Barkly-Oos in die Oos-Kaap. Dit is geskik vir groter groepe en gesinne wat op soek is na 'n eksklusiewe wegbreek om berge te verken en vis te vang.
Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die vierde slapkamer het 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, koolstoof, gasstoof en -oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en 2 leefareas, elk met 'n sitkamerstel en kaggel. Die hoofleefarea het 'n pooltafel. Gratis WiFi is beskikbaar en sonkrag word gebruik in geval van kragonderbrekings.
Die groot stoep het meubels en gaste kan die welige tuin en die Suidelike Drakensberge in die verte inneem. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 72
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Eaglescraig, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Gaste dink Rhodes Cottages - Eaglescraig het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Grens Area Oos-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eaglescraig, Rhodes, 9787, Oos-Kaap