Eaton Cottage
Beskrywing
Eaton Cottage A het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Enkelslaapbank is ook vir ekstra slaapplek beskikbaar. Nog 'n aparte stort is beskikbaar. Die kombuisie is met 'n draagbare, elektriese eenplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n rusbank, TV en gratis WiFi. Daar is 2 woonstelle wat apart of saam vir 'n groot gesin wat saam reis of vriende wat saam wil bly bespreek kan word.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eaton Cottage B het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Enkelslaapbank is ook vir ekstra slaapplek beskikbaar. Nog 'n aparte stort is beskikbaar. Die kombuisie is met 'n draagbare, elektriese eenplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n rusbank, TV en gratis WiFi.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mill Park-straat 21, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom