Jeffreysbaai Akkommodasie by Ebenezer Guest House | LekkeSlaap
+9

Ebenezer Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljauws-weg 18, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ebenezer Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis in Jeffreysbaai. Dit is 500 m van die strand en strandmeer af.

Die huis het 4 slaapkamers en is geskik vir 8. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het, 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en nog 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en elke slaapkamer het ook 'n deur wat na buite lei.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof en oond en mikrogolf toegerus. In die oopplan-leefarea is daar 'n kaggel, sitarea en 'n etenstafel. Die huis het 'n TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe is beskikbaar.

Die huis spog met 'n groot houtdek wat al langs die een kant van die huis strek. Die huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Slaapplek

’n Bespreking by Ebenezer Guest House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kabeljauws-weg 18, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljauws-weg 18, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd046c422675951ae2b1cfddc8ea5a7b03a4de0fc742e123a5dd5e631fd0bbdd1e6f0fe104d82b874df08ff9a21cc4be7dd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 8) 18 Kabeljauws Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.008086564083 24.928997449073
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za