Eco Cabin 1 @ Buff and Fellow Eco Cabins
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eco Cabin 1 @ Buff and Fellow Eco Cabins is 'n bekoorlike huisie wat deur sonkrag aangedryf word, tussen ander eenhede op die skilderagtige Buff and Fellow Plaas, 'n buffelteelplaas.
Hierdie bekoorlike eenheid is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk, wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n lieflike eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel.
Die deure lei na 'n onderdakstoep met sitplek, en ingeboude braaigeriewe, asook 'n houtvuurwarmbad.
Op die plaas kan gaste 'n verskeidenheid wilde diere sien wat om die dam wei. Aktiwiteite sluit kano's, visvang, wynproe, voëlkyk, fietsry en toer deur die buffelplaas in. Gaste kan ook op die plaas ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Frikkie Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 51
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang