Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco Fox Den

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Eco Fox Den
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Ross G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross G
Saam met vriende

Different, but a breath of fresh air.

Great, the host was fantastic, and we all had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jackie B
Saam met vriende

Too small for 6 people. Stunning views though.

Sleeping 6 is a very tight squeeze. The concept is great, but the finishes are very rough and incomplete. There is no running water in the basin in the second bathroom. The owner received constructive criticism well and said they would implement the suggestions made. Although I think the daily rate is high for what the den has to offer, we had a pleasant stay. The views are breathtaking, and we loved watching the moon come up over the mountains from the veranda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid was tops.

As dit nie vir Helen se aanbevelings was nie, het ons nooit die juwele van Hogsback ontdek wat ons het nie! Oprit en parkering is nie so maklik begaanbaar vir 'n lae kar nie, en die woonstel waarin ons was, is onder die hoofhuis met 'n plankvloer wat skei. Dit sal nie vir almal ideaal wees nie, maar dit het ons nie gepla nie. Daar is 'n ander eenheid op die perseel wat weg is van die hoofhuis. Sou jy dit eerder verkies, doen navraag. Pragtige plekkie, alles wat jy nodig het en ook 'n lekker koolstoof vir die koue. Mooiste uitsigte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peggy B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Peggy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n besonderse ervaring.

Eco Fox Den is definitief sentraal geleë t.o.v. al die staproetes wat in Hogsback is. Die grondpaaie kort aandag en sal dit aanbeveel met 'n 4x4 voertuig veral as dit gereën het. Die huisie het 'n aardse gevoel en as jy slegs net die nodige verlang, is dit die aangewese plek. Die koolstoof is definitief 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillean V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Gillean V
Gesin met klein kinders

Ontsnap die stad.

Ons het heerlik gebly by Eco Fox Den, 'n paar goed was nie soos dit moes wees nie bv: Daar was nie genoeg glase nie, ook geen skerp mes nie, geen braaibak vir vleis nie. Die gordyne maak nie die vensters heeltemal toe nie en dan is daar 'n paar vensters wat glad nie gordyne het nie wat aantrek ens. nogal ongemaklik maak. Vir mense met klein kinders: daar is 'n paar groot honde wat vrylik op die perseel rondloop, maar hulle is baie vriendelik! Die pad is ook nie geskik vir alle voertuie nie. Ons was baie vriendelik ontvang en dadelik vertel van al die "gems" rondom Hogsback.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwinn M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwinn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming nature-friendly selfmade cottage.

Interesting, unique and earth-friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge W
Saam met vriende

Tranquil stay in Hogsback.

I highly recommend staying at the Eco Fox Den if you travel to Hogsback. Helen is a lovely host who goes above and beyond to make your stay memorable and is ready to assist with any queries. The solar energy and donkey boiler ensured that we forgot what load shedding was for the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 820
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 820
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 820
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaatjieskraal-weg, Wild Fox Hill, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed7f5081ad6d1306be4f58bd7d90faef86633fe55b8898feab9cc0b92b0f39c9c4eeda6c4a3e8e531c9cf52e9215f639f34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 820 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 Plaatjieskraal Road Wild Fox Hill 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.583313174769 26.914579756483
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem