Bloubergstrand Akkommodasie by Eden on the Bay 262 | LekkeSlaap
+24

Eden on the Bay 262

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 31 Jul 2020.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden On The Bay, Otto Du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eden on the Bay 262 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die lewendige Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand en net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in Kaapstad.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, stoof, oond en ander toebehore. Die sitkamer langsaan het 'n TV en bied toegang tot 'n privaat balkon.

Die kompleks spog met 'n paar restaurante, winkels en 'n Pick n Pay. Die kompleks is ook sowat 27 km vanaf Kaapstad se middestad en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden on the Bay 262 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Eden On The Bay, Otto Du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden On The Bay, Otto Du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhJBcMt5rhk0j5qmFJ6QW8gxey3irKaQXAcu6hLUj6Tr3PMby9q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R600  per nag (plek vir 2) Eden On The Bay, Otto Du Plessis Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.7922815 18.4578832
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za