+25
Selfsorg in Eden George

Eden Rest

5 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

20% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 12 Dikkop Street, Eden, George, 6430, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Geleë in die skilderagtige Eden en met direkte toegang tot die Gardnery-dam, bied Eden Rest 'n ideale toevlugsoord vir gesinne of groepe vriende.

Die ruim huis bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, oorhoofse stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is regdeur beskikbaar.

Buite kan gaste 'n verfrissende duik in die swembad geniet of ontspan in die rustige omgewing van die uitgebreide tuin met 'n braaiplek. Gaste het direkte toegang tot die water, wat dit perfek maak vir roei, kajakvaart of ontspanne visvangsessies. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Garden Route Mall net 2 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Ligging

  • 12 Dikkop Street, Eden, George, 6430, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 375
20 % AF
R 2 375 R 1 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 375
20 % AF
R 2 375 R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 375
20 % AF
R 2 375 R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

12 Dikkop Street, Eden, George, 6430, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde0f9cb66cc161be2e0b77c217e59328e667934e8bc57f2704b2818287d6c7270aee18fb14ddd1cac73f3bf95875fc5cb4a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 375 nouVanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 12 Dikkop Street Eden 6430 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.9587312 22.4975413
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang