Eden Rose Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eden Rose-laan 11, La Mercy, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eden Rose Manor bied 'n rustige wegbreekplek vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na verblyf ver van die besiger voorstede se geraas waar die voëltjies 'n mens soggens wakker sing. Eden Rose Manor is 'n instansie wat deur 'n familie bestuur word. Dis net 5 minute van die strand en verskeie restaurante af en net 10 minute van King Shaka Internasionale Lughawe af.
Gaste kan kies tussen kamers met dubbelbeddens, 2 enkelbeddens, koninggrootte-beddens of kamers met slaapplek vir 3 mense. Die kamers kyk uit oor die Indiese Oseaan met pragtige uitsigte van die sonsondergang. Sommige kamers het lugversorging.
Daar is gratis WiFi beskikbaar en daar is 'n swembad en braaigeriewe buite. Ons bied gratis parkeerplek op die perseel.
Eden Rose Manor plaas die klem op gasvryheid en gerief en ons bied 'n wasgoeddiens, karwasdiens en 'n lughawe-pendeldiens.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Richard And Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Eden Rose-laan 11, La Mercy, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden Rose Manor het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in La Mercy Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eden Rose-laan 11, La Mercy, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom