2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Breaking Waves, Glengariff, 5259, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Edgewater Suite West is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met ongerepte see-uitsigte in Glengariff, Oos-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Die kamer lei na 'n stoep met meubels, 'n ingeboude braai en 'n see-uitsig.
WiFi en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels, restaurante en verskeie plaaslike aktiwiteite soos branderplankry, visvang en safari's by Inkwenkwezi Wildreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Breaking Waves, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
- Gaste dink Edgewater Suite West het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Breaking Waves, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang