Eggersheim
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ernest Whitcutt-weg 21, Woodside, Pinetown, 3629, KwaZulu-Natal
- Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eggersheim is 'n lieflike en moderne gastesuite wat knus verblyf aan 2 gaste bied.
Dié oopplan-gastesuite het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n ketel, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die suite het 'n ontbythoekie, gemaklike rusbank, lugversorging en 'n TV.
Die glasskuifdeur lei na 'n sonnige stoep met sitplek en gaste kan die lieflike uitsigte oor die tuin bewonder.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Bruno Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Ernest Whitcutt-weg 21, Woodside, Pinetown, 3629, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Cowies Hill Pinetown Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ernest Whitcutt-weg 21, Woodside, Pinetown, 3629, KwaZulu-Natal