+12

Egret’s Nest

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Egret Street, Flamingo Vlei, Table view, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Egret’s Nest is 'n knus selfsorgeenheid op die eienaar se perseel en is naby die hoofstrand in Bloubergstrand, winkelsentrums, en 20 km vanaf die V&A Waterfront.

Die eenslaapkamereenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure in die sitarea lei na 'n lieflike stoep met meubels wat perfek is vir gaste om te ontspan. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kelly-ann A
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing place to be. It was a well-needed rest. Beautiful and neat place. Would definitely go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Taillefert N
5.0
Oornagplekkie wat diere vriendelik was, gesoek. Baie tuis gevoel. Honde ook! Heerlike, snoesige plekkie!
Jun 2025
Tammy R
Saam met lewensmaat
5.0
5 star accommodation. The unit is exactly as advertised and so much more, sherry to keep us warm, cheese and biscuits, rusks and even a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Quintin V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Baie netjies en gerieflik. Als wat 'n persoon nodig het vir 'n kommervrye naweek wegbreek.
Jun 2025
Rina B
Saam met lewensmaat
5.0
Dis die klein dingetjies wat die verskil maak. Dankie daarvoor. Ware gasvryheid! Sterk aanbeveel.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 11 Egret Street, Flamingo Vlei, Table view, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Egret’s Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Egret Street, Flamingo Vlei, Table view, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5989b71cb72daefe4660ace4ce71c6a9018876bc19bd07af4c3fd918f620d71878c4bfcc5a64b4ebb1e448774127f6ed6bb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 11 Egret Street Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8311712 18.4918014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang