2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Egret Street, Flamingo Vlei, Table view, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Egret’s Nest is 'n knus selfsorgeenheid op die eienaar se perseel en is naby die hoofstrand in Bloubergstrand, winkelsentrums, en 20 km vanaf die V&A Waterfront.
Die eenslaapkamereenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure in die sitarea lei na 'n lieflike stoep met meubels wat perfek is vir gaste om te ontspan. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Egret Street, Flamingo Vlei, Table view, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Egret’s Nest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Egret Street, Flamingo Vlei, Table view, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang