Egumeni-Inn Guest House and Conference

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Egumeni-Inn bied jou professionele gastehuisgeriewe in Alberton, Brackenhurst in die suid van Johannesburg. Alberton is naby Johannesburg Internasionale Lughawe (O.R. Tambo), Johannesburg se middestad en al die hoofsnelweë in en rondom Johannesburg. Pretoria se middestad is net 'n uur weg.

Egumeni-Inn het 10 gastekamers. Elke kamer het lugversorging in al die kamers, yskassie, mikrogolf en gratis WiFi.

Geriewe by Egumeni-Inn sluit 'n vermaakarea, DStv, swembad, ontbyt, middagete en aandete, skoonmaakdiens en middagetepakkies is op versoek beskikbaar en wasgoeddienste as 'n opsionele ekstra. Ons bied soggens 'n gratis pendeldiens vanaf ons gastehuis na jou werksplek mits dit binne 20 km van die gastehuis af is.

By Egumeni-Inn is ons toegewyd om in elk van jou behoeftes te voorsien terwyl jy deur die stad reis en met ons persoonlike diens is ons seker jy sal jou verblyf by ons geniet en uitgerus hier wegstap. Jy sal vir seker wil terug kom!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Egumeni-Inn Guest House And Conference gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false