Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Egweni River Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 40 resensies vir Egweni River Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Johann N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johann N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mees onaangenaamste ervaring ooit in Parys.

Met my aankoms was ons dadelik en professioneel ontvang. Die eenheid (16) het egter 'n sterk, onaangename rook (braaihout) reuk in die vertrek gehad. Die aand was daar 'n huweliksonthaal reg langs ons kamer en het tot 11 uur aangehou. Die generator het met die musiek gewedywer om die hardste te wees. Na loadshedding (20:00-22:00) het die krag eers 8:30 die volgende oggend aangekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mddudzu N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mddudzu N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not good.

The stay was not good as we didn't have hot water to use, and the place had a lot of spiders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Janice G
Gesin met klein kinders

Definitely will not do it again.

Not a place I would recommend. Lovely scenery, the rooms are nice but there is water damage. Safety is very low with anyone having access to the premises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allie V
Enkelreisiger

Ek het baie lekker gebly dankie.

Ek het verskriklik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tammi H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Tammi H

Dirty and noisy.

The swimming pool was filthy, there were empty beer bottles and dirty nappies left strewn all over the place. As we walked through the venue, there were empty beer bottles left lying around. There was a group of guests falling all over the lawn in front of the river and making excessive noise, which we were told would only be asked to quieten down after 11pm. Everyone should be allowed to enjoy the facility equally!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrina Johanna W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrina Johanna W
Saam met vriende

Rustig, pragtige plekkie.

Die water langs ons wat so loop, maak mens so rustig. Pragtige uitsig en 'n rustige omgewing.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die area was baie mooi en veilig, die kamers was baie netjies en die personeel by ontvangs was vriendelik. Die enigste probleem was die tekort aan water Sondagoggend. Ons kon nie stort nie en die kinders ook nie. Dit was 'n probleem na 'n troue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian G S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christian G S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ideaal vir ons. Netjies en skoon, personeel vriendelik.

Op die Vaalrivier, baie mooi. Die eenhede is baie ruim, het baie van die stortkop gehou, (het nog nooit so 'n stortkop gesien nie.) Die matras is ietwat deurgeslaap, dalk tyd dat dit vervang moet word. Was baie gerieflik met restaurant op die perseel. Veiligheid kan dalk 'n probleem wees deurdat vreemde mense langs die rivier kan deurloop. Oor die algemeen baie lekker gebly. Sal weer in eenheid 16 bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, behalwe as daar nie krag is nie, is daar geen water ook nie.

Water was af ten tye van krag wat af was, sou graag water wil hê, kan sonder krag klaarkom. Hoofingang se hek was heeltyd oop, so enigiemand kan net inloop of inry. Baie mooi plek, het baie lekker gekuier. Personeel is baie vriendelik en baie behulpsaam, maak nie saak wat skeefloop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derna K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derna K
Saam met vriende

Fantastic reception. Friendly and very accommodating.

Great location on the Vaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Egweni River Lodge se terugvoer

Good day, thank you.

Egweni River Lodge
Adriaan F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek verwag het nie.

Kort baie werk, vir die prys 'n nee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monica J
Enkelreisiger

Nie 'n goeie begin gehad nie, ontvangsdame het my gebel en gesê ek moet voor 17:00 inboek alhoewel al die korrespondensie dit as 19:00 aangedui het.

Beddegoed reeds verslete, het foto geneem. Somerslakens in die middel van die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinique H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marinique H
Saam met vriende

Baie lekker.

Netjiese eenheid en naby Parys. Personeel was wel nie vriendelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucy V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy V
Enkelreisiger

Baie aangenaam, daar was net baie lawaai iewers in die oord vroegaand.

Erge lawaai iemand wat histeries gehuil het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie M
Gesin met tieners

Netjies, skoon en perfek geleë.

Eenheid was netjies skoon en perfek geleë. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die stilte met die rivier se gedruis was rustigheid vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Egweni River Lodge se terugvoer

Thank you for the feedback, highly appreciate it.

Egweni River Lodge
Louis J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louis J
Saam met vriende

Pateties.

Mat in kamer sopnat. Dak lek. Katurine reuk prominent. Yskas werk nie. Vuil gordyn. Braaiplek het nie 'n skoorsteen nie. Braaiplek vol as, vuil en vorige gaste se goed lê nog rond. Bly eerder weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaston T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Gaston T
Gesin met klein kinders

It's was a awesome experience.

However, whilst sleeping we heard someone fiddling with the front door handle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bok E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bok E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Chaoties.

Bed is vol goggas. Vloere is vuil. Die nat handdoeke is nie geruil nadat ek gevra het nie. Geen beligting vir loadshedding nie. Het nie load shedding skedule gehad nie. Bure gesels so hard jy kan nie slaap nie. Publiek kan by die lodge se gronde inkom sonder om ingang te gebruik. Wou nie ys aan my verkoop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janice B
Enkelreisiger

A really lovely location and the staff are extremely helpful and friendly.

The highlight for me was the gin bar where I had the best gin cocktail ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie B
Enkelreisiger

Thoroughly peaceful setting with comfortable accommodation.

I booked a river view unit and was very pleased with the tranquil setting. There were two reasons for booking at Egweni 1. WiFi 2. The larger units seem to have tables that I could work from. When I arrived neither were present; however the staff made a plan - they brought me a desk and chair, and provided me with a room to access the WiFi for work as needed. Minor maintenance issues / queries were also attended to promptly. The accommodation is basic but comfortable and I had really good restful night's sleeps with the sound of the Vaal in the background.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lazelle H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lazelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gerieflik.

Enigste slegte gebeurtenis is dat hulle ongelooflike harde musiek toelaat na 10 en dit ongemaklik was en ons gesukkel het om te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome especially the market.

Awesome especially the market.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene B
Saam met vriende

Aangenaam.

Kamer 15 en 16 was sonder water, en 16 het nie 'n ketel om water te kook nie. Kamer 8 het geen ventilasie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M
Enkelreisiger

Ontspannend.

Heerlik gerus, spa baie geniet - personeel behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leanne L
Saam met vriende

Very disappointing.

The photos on the website are very deceiving. Terrible accommodation. Couldn't shower in our unit, either piping hot or ice cold, no in between, tiny bed, takes 10 flushes of the toilet to finally clear the bowl, bathroom light wasn't working on arrival, no milk or Cremora in the room, had to ask for toilet paper. Poor lady at reception trying her best but there wasn't anything she could do to fix the shower etc. Our front door opened onto the parking lot, no privacy if the door was open, no patio or outside seating area. Different size rooms for the same price, wasn't fair. There should be clearer understanding of what you're getting when you book. We really did not enjoy our stay at all. Won't be back or recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S
Enkelreisiger

Bekostigbaar, behulpsaam en vriendelik.

Dit was lekker, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, therapeutic.

Loved it, sound of river so therapeutic. Restaurant was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese Verblyf

Ons het n wonderlike naweek by Egweni gehad. Hulle restaurant het die lekkerste kos teen bilike pryse. Selfs die kroeg is baie mooi. Alles was net perfek. Ons het ook ’n piekniekmandjie bespreek. Egweni het ons kamer opgradeer na ’n eenheid met ’n kaggel omdat dit so bietjie reënerig was. Die foto's doen nie geregtigheid aan die lodge nie. Die plekke is mooi ingerig en is op die oewer van die river. Sal beslis weer Egweni besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Always stay in no. 12. Enjoy the lounge as well.

Stay in Vereeniging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dinette L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesinsnaweek

Baie mooi omgewing. Waarde vir geld. Kort net bietjie’n ordentlike skoonmaak. Parker+erplek by die eenheid was nie verseker nie, aangesien ander gaste parkeer net waar hulle wou. Hulle kan miskien vir elke eenheid parkering afmerk. Veiligheid was ons ook nie seker oor nie, aangesien die hek die hele tyd oop was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelynne P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelynne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Lekker! Goed geleë.

Onbemande ontvangs met aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soekie D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie D
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie goeie diens. Mooi en netjies. Die personeel het uit hulle pad gegaan om vir ons klomp die naweek 'n belewenis te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Glen H
Saam met vriende

Great location on the river.

We enjoyed our time at the lodge, very relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linique L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Hier en daar is plek vir verbetering aan die gebou, verder baie netjies en mooi. Geen klagtes nie! Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathrine C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cathrine C
Gesin met klein kinders

Waterfront location on a budget.

Beautiful river views and staff were super friendly and helpful. Not a lot to do with kids, but a relaxing night away. Budget friendly and close to town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Netjiese, skoon eenhede. Fasiliteite is baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam alhoewel die kamers nie voldoen het aan wat geadverteer was.

Na my bespreking is ek laat weet dat ons na ander kamers geskuif word oor beskikbaarheid, daar is gesê dat die kamers oor dieselde geriewe beskik, hierdie was glad nie so nie. Daar was geen braaigeriewe by ons nuwe kamers. Dit was waar almal parkeer, so mens is vroeg wakker gemaak deur voertuie wat in en uit gaan. Ons was ook verder ver van die rivier, met nie eens 'n stoepie om te kan buite sit. Die betrokke kamers is vir oornag en nie vir 'n langnaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard R
Saam met vriende

Nice place to stay with friends.

Neat and everything you need close to everything with the river flowing right there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Coller-straat 2, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7sg4VESI1gv8OKh5mbKXEi3FwYtl1LVYSbUmjZCHSp0fEN9kjp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 40 5 1 4 2 Van Coller Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.901811040256 27.446735673611
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem