LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38
Selfsorg in Overberg

Eikebos Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Corlia D
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Rustige plaaskuier. Ons het heerlik gebly. Die cottage is ruim, smaakvol, gerieflik, uiters netjies en goed toegerus. Die eienaar het geen moeite ontsien om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak nie. Kommunikasie was goed en die inklokproses was maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drikus V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Lekkerder lekkerte plek om te bly. Dit was verskriklik lekker gewees om daar te bly by Eikebos Cottage. Ons het dit baie geniet, ek en my vrou. Ons het ons vyf maande huweliksherdenking gaan vier. Dagsorg, en ja, dis baie mooi. Soos ek sê, jy kan soggens vroeg die blindings ook trek, dan kyk jy mooi na die wêreld om jou en dan kan jy kyk hoe die skapies wei. En dis vir my die pure natuurlike plek, daai. Dit is verskriklik mooi. Ek sal dit regtig aanbeveel vir enigiemand, en ek gee die plek 100% rating van alles. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel, en is baie mooi weereens daarso, en ek sal weer 'n keer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue Allen B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Rustig en ontspannend. Ons het die tyd baie geniet. Die omgewing was rustig en alles wat ons benodig het was in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Marie S
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Paasnaweek by Eikebos. Die huis is perfek, baie goed toegerus met goeie kwaliteit. Die huis is perfek, baie goed toegerus en ons sal beslis weer 'n draai kom maak by Eikebos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fundi M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

It was superb. We had a very peaceful and wonderful stay with my girls. Everything was of a high standard. Riette warmly welcomed us and kept on checking on us. Whenever we need anything, she's always available to help. We are going back there soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riëtte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Dwaalhoek Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fabd08b2647923e4964f7df409a2f03142ff9234947dd0731eadf56b1276a3b1111c63e507cb3f1dbf98525cb70939b190d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Dwaalhoek Plaas Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152013415316 19.540343956924
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang