Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ekhaya Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

mafiki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 15 resensies vir Ekhaya Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5
Quintin B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin B
Enkelreisiger

Puik, vriendelike diens!

Die dame wat my ontvang het was vriendelik en behulpsaam. Die plek is pynlik netjies en skoon (vars linne en handdoeke). Heerlike ontbyt stiptelik op die tyd soos bespreek by die kamer afgelewer. TV met DSTV in die kamer. Ek sal enige iemand aanbeveel om by die plek te oornag. Dit is wel uit die stad maar rustig, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carel J
Enkelreisiger

Dit was aangenaam maar sekere fasiliteite kort herstel en opgradering. Ek sal voorwaardelik aanbeveel.

Handdoekreling in badkamer was afgebreek/stukkend. Stort se lig het nie gewerk nie. Geen warm water nie (ligte is elementêre goed wat jy nagaan voordat jou gaste inboek). Elke gastehuis moet vinnig leer, jy gee nie meer Riccoffy (sigorei - in Europa is dit groente) vir koffie nie en ook nie poeiermelk nie. En dan is 'n kunsmatige versoeter 'n moet. Ek verwag nie 'n perkoleerder nie. Gewoon koffie, met melk, en (vir diabete) 'n versoeter in die plek van suiker. Ligging, as jy laatmiddag/vroegaand aankom en jy moet dan nog iets vir aandete kry, dis ongelukkig 'n nee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Enkelreisiger

Netjiese plek om te oornag.

Vriendelike ontvangs, netjiese skoon eenheid, baie lekker ontbyt. Lekker warm geslaap terwyl dit 0°C buite was. Definitief die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang en die verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen. Daar is onvermydelik effense padgeraas van die nabygeleë N3-snelweg, maar dit was nie so erg dat dit ons nagrus versteur het nie.

Ekhaya Lodge is 'n oornagfasiliteit wat gunstig geleë is vir persone wat atlete wat aan die jaarlikse Comrades Marathon deelneem wil ondersteun (veral met die "op-wedloop"). Atlete wat vooraf op die Comrades roete wil oefen ("Little Polly's & Polly Shorts) sal ook hier 'n goeie tuiste kan vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabile M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Quiet. A place to relax your mind. Thumbs up for cleanliness and friendliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie R700 per nag werd nie!

Handdoekreling stukkend, bedlampies nie plek om ingeprop te word nie, ketel moet op die vloer neergesit word om te kook omdat sy koord te kort is om by muurprop by te kom. Die plek is skoon, maar definitief nie meer as R450 per nag nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Earl C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Earl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good accommodation.

The room is very nice. Things that requires urgent improvement is the hot water pressure, location of the TV in the bedroom. The noise levels from the main house is very disturbing when you rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Dit was baie teleurstellend, ek het nie eers daar oorgeslaap nie, dit was vuil en ondraagbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanele K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanele K
Enkelreisiger

It was lovely and I was well taken care of.

Thank you for the wonderful stay. I was well taken care of and the place is lovely and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekhaya Lodge se terugvoer

Hi Sanele
Thanks very much for your review.
Well appreciated.
Please come again.

Thanks
Mafiki

Ekhaya Lodge
Hans E - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hans E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar baie behulpsaam en gasvry.

Plek was mooi skoon en beslis goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk And Heléne V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dirk And Heléne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed.

We were put in the cabins. My wife and I had single beds, no fridge and no microwave. Our married children had those luxuries. For the price we paid we would have expected breakfast to be included.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrie S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die foto wys 'n mooi baksteenhuis.

Maar dit was eintlik 'n houtkamer. Dis egter redelik waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K
Enkelreisiger

Baie goed!

Die diens was uitstekend en die akkommodasie was op standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagverblyf op pad huis toe na ons vakansie in Margate.

Kamer was gerieflik en ons is vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooie kamer maar een gastvrouw die erg verlegen is en niets zegt

We mochten de kamer zelf iuitzoeken. Kamer was schoon . De gastvrouw heeft ons ontvangen maar daarna hebben wij haar niet meer gezien. Ontbijt was magertjes voor de 90 rand die we betaalden. We hadden ons erg verheugd op een hostess. Maar dit viel ons tegen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nyala-rylaan 39, Ashburton, Pietermaritzburg, 3213, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4NWU2MTc4LTNkNzktNDQyOC1iZmViLTNkZTJlMDU0NTliOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 39 Nyala Drive Ashburton 3213 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.666044608997 30.458929538727
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem