LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27
Selfsorg in Wes-Rand

Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages

  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Ekukhuleni, RH25: R560, Hekpoort, 1791, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages is in die voorheuwels van die Magaliesberge op die Magalies Meander naby Hekpoort geleë. Die rustige wildplaas is perfek vir lang wandelinge, wildkyk, uitstekende voëlkyk-geleenthede en pragtige berg-uitsigte. Ekukhuleni is net 'n uur van Johannesburg, Pretoria en Rustenburg af, so dis die ideale keuse vir jou volgende wegbreek.

Die plaas het 5 afgeleë kothuise wat ten volle toegerus is en elkeen oor 1 of 2 slaapkamers beskik. Die kothuise word omring deur die Bosveld se rustigheid en elkeen het 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n Cadac-skottel. Die slaapkamers het almal en suite-badkamers. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuise is elkeen toegerus met die nodige breekware, eetgerei, potte, panne, 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond. Die kothuise is smaakvol met keramiekteëlvloere afgewerk. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Daar is 'n swembad vir gaste se gebruik wat in die prentjiemooi tuin geleë is. Ekukhuleni is naby die Wieg van die Mensdom. Kom verken die Sterkfonteingrotte en Maropeng ? 'n wêreldbekende ondergrondse besienswaardigheid wat jou op 'n reis deur die mensdom se geskiedenis sal neem.

Let asb. daarop dat daar 'n kort grondpad na die eiendom is.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Skoonmaakdiens
Groot Vyf
Bosstaproete
Kultuurtoere
Fietsry

Kamers

Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed. Elke kothuis het 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braaiplek en 'n Cadac-skottel. Die slaapkamers het en suite-badkamers. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met die nodige breekware, eetgerei, potte, panne, 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n 300 m grondpad in goeie toestand op die eiendom is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kothuis 3
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Elke kothuis het 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area en 'n Cadac-skottel. Die slaapkamers het en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met die nodige breekware, eetgerei, potte en panne, 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Kothuis 5

Kothuis 4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Amanda D
Saam met vriende
5.0
We had a wonderful stay. Karen really went the extra mile! Karen was really on top of everything. Wonderful service and care. The venue...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Nadia V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige naweek weg. Lekker rustige naweek weg met baie spasie.
Mrt 2026
Salome V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, mooiste natuur, rustige plekkie. Hierdie is nog altyd ons go-to plekkie. Die omgewing is so mooi, rustig en veilig. Karen is ook elke keer b...
Sien meer
Aug 2025
Rachel K
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely marvelous, peaceful, quiet and beautiful. Just the perfect place to unwind and forget about everyday responsibilities. Kay a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Brenda F
4.8
Solitude. Lovely place to clear the mind and peaceful atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026

4.4/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Amanda D
Lang verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

We had a wonderful stay. Karen really went the extra mile! Karen was really on top of everything. Wonderful service and care. The venue offered everything required. The facility is not new and needs some TLC, but apparently that will be happening soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Rustige naweek weg. Lekker rustige naweek weg met baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gemaklik, mooiste natuur, rustige plekkie. Hierdie is nog altyd ons go-to plekkie. Die omgewing is so mooi, rustig en veilig. Karen is ook elke keer baie vriendelik. Hulle voorsien altyd lekker baie hout vir die kaggel en braaier. Ons kies hulle elke keer as ons wegbreek van die stad bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Absolutely marvelous, peaceful, quiet and beautiful. Just the perfect place to unwind and forget about everyday responsibilities. Kay and Karen are amazing, very kind and helpful. Truly loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda F
Kort verblyf
4.8
Aug 2026

Solitude. Lovely place to clear the mind and peaceful atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Clive T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Nice place good value for money. Well prepared cottage,Karin very helpful answers her phone promptly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lillian V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Ek het dit baie geniet. Pragtige natuurskoon. Veilige omgewing. Skoon en netjiese kothuis. Gashere uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Rustig. Ek het saam my getroude kinders gegaan. Ons het lekker gerus. Ongelukkig, met die baie reën was die wandelpaaie toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 21:00
Uitklok Voor 16:00
Kothuis 2
Selfsorg
Kothuis 3
Selfsorg
Kothuis 5
Selfsorg
Kothuis 4
Selfsorg

Let asb. daarop dat daar 'n 300 m grondpad in goeie toestand op die eiendom is.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Ekukhuleni, RH25: R560, Hekpoort, 1791, Gauteng

Sien kaart
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 16:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYTYyYmQ4LTdkMjUtNDU0My1iNjRhLWRmN2Q4MGJjODEwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 Ekukhuleni RH25: R560 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 16:00 -25.912306771475 27.565523386002
Soek in 'n groter streek