Ekuthuleni Guest House Vosloorus
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: I-Kwebula-straat 6900, Vosloorus, 1459, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R625 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ekuthuleni Guest House bied gerieflike verblyf in die groot 'township', Vosloorus, aan die suide van Boksburg. Dis 27 km vanaf Johannesburg se middestad en 38 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Akkommodasie word in 12 smaakvol versierde gastekamers gebied. Elke kamer het 'n bad, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n balkon of 'n stoep. Die gastehuis het 'n kombuis, leefarea, eetarea, parkeerplek en 24 uur-ontvangs. Ontbyt is ook ingesluit.
Daar is 'n verskeidenheid besienswaardighede soos Gold Reef City, Johannesburg Dieretuin, Apartheid Museum en Mandela House minder as 'n uur van die gastehuis af.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Bonga Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- I-Kwebula-straat 6900, Vosloorus, 1459, Gauteng
- Gaste dink Ekuthuleni Guest House Vosloorus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vosloorus Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: I-Kwebula-straat 6900, Vosloorus, 1459, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom