Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Rancho Grande

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir El Rancho Grande
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nicolene R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene R
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker plek. Skoon en netjies en genoeg dinge om kinders besig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie J
Enkelreisiger

Rustigheid en geniet die natuur vriendelike ontvangs.

Lekker gebly en ook die swembad personeel. Restaurant en bar beskikbaar met heerlike etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Narisha S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Narisha S
Gesin met tieners

Great if light's not switched off.

Great but owner switches off lights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Obakeng M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Obakeng M
Saam met vriende

The owner was not friendly and didn't want to listen to our plea.

The stay was fine, it's just that the reception was not good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle B
Gesin met klein kinders

Lekker dankie.

Plekkie was skoon en netjies. Lekker warm water vir 'n stort. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net oorgeslaap, maar die gasvryheid was uitstekend.

Plekkie was netjies en goed toegerus. Personeel baie behulpsaam. Baie rustig en omgewing en swembaddens was netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolise S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek in die bosveld.

Vriendelike personeel en bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Vriendelik ontvang.

Oulike, skoon en netjiese chalet. Vriendelike personeel. Heerlik geëet in restaurant. Sal weer besoek en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaasomgewing.

Geleë op 'n plot net buite Bela-Bela. GPS het woer-woer gespeel met die grondpad, maar uiteindelik met die hulp van die eienaar het ons die plek kon kry. Die diens was baie goed. Die ontbyt was middelslag, maar steeds lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amerentia S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amerentia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie goed en vriendelik ontvang.

Die restaurant se kos en bediening was baie goed en kelner baie vriendelik, sal verseker daar gaan kamp of oorslaap as ons in daardie omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annari D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vir self-catering.

Ons was net een aand daar, so het nie die kombuis gebruik nie, maar dit was goed ingerig met mikrogolf en stoofplate. Die badkamer is ruim. Goeie en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuur, stilte en gasvryheid.

Baie lekker gekuier. Als was skoon en netjies. Ons was goed ontvang, en almal was baie behulpsaam gewees. Het die stilte en die natuur vreeslik geniet. Wens ons kon langer bly. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mumsie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mumsie K
Gesin met klein kinders

The stay was marvelous, good customer service from the owner and staff.

I will really recommend this to my friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Rancho Grande se terugvoer

Mumsie, it was such a pleasure having you here.

El Rancho Grande
Pierre C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry.

Lekker stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Rancho Grande se terugvoer

Pierre
Voorreg gewees om julle te ontvang.
Hoop ons sien julle spoedig weer.
Ansa

El Rancho Grande
Lynn N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn N
Gesin met klein kinders

Good way to break away.

Lovely stay. The staff were all warm and welcoming. Ansa was very accommodating! Would definitely come again!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Rancho Grande se terugvoer

Lynn
It was such a pleasure having you.
Hope to see you soon.
Ansa

El Rancho Grande
W A P S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W A P S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker omgewing en rustig.

Ontspanning. In die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Rancho Grande se terugvoer

Baie dankie en dit was so lekker om julle hier te ontvang.
Hoop ons sien julle en al julle vriende en familie spoedig.
Ansa en Personeel

El Rancho Grande
Ngoako M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ngoako M
Gesin met klein kinders

Great time.

The staff was helpful and we had a great time at the venue. Customer service was out of this world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pezile M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pezile M

I enjoyed my stay.

I'd highly recommend El Rancho to my friends and I enjoyed our stay, Lettie is the sweetest person ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor V
Gesin met klein kinders

It was nice

Amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Rancho Grande se terugvoer

Good day Victor,

Thank you so much for this rating, it is much appreciated.

Glad you enjoyed it, but next time you must come for longer than one night. You are always welcome.

Kind regards,

Lettie

El Rancho Grande
Louise A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig . Geen probleme. Sal graag meer tyd daar wil spandeer volgende keer, was daar vir besigheid.

Kyk na braai-grid van roosters buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Vriendelike en professionele diens.

Goeie ervaring in die bosveld. Lettie en haar span is baie gasvry en het ons vinnig tuis laat voel. Die geriewe is skoon, netjies en alles werk reg! Ons het veilig gevoel en kon lekker ontspan en rus. Die restaurant se kos is lekker en die kinders het die vermaakgeriewe goed benut! Sien julle binnekort weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Rancho Grande se terugvoer

Baie Dankie Stefan, dit was lekker om julle almal hier te kon hê, & julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!

El Rancho Grande
Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 186 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Small Holdings 98, Roodepoort-straat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5023014467fb2f55bc019e01f5394e8b87e176c798fbbff3c84713170bcbbc6ddfeea6790d57557a7b939be9dbb255cb4bb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 98 Small Holdings Roodepoort Street 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.88726486124 28.242438134918
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem