Destiny Inn
- Kapasiteit: 46 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 136, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R708 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Destiny Inn bied privaat oornagverblyf op Hoewe 136, Dalmada, naby Polokwane (Pietersburg) op die R71 op pad na Tzaneen. Ons het verblyfopsies om alle begrotings te pas.
Verblyf word gebied in executive of standaard gastekamers, elkeen met 'n privaat stort en toilet, in 2 knus eenslaapkamer-kothuise en 'n hoofslaapkamer. Daar is ook 'n swembad op die perseel vir daardie warm dae, en rollende grasperke waar die kinders veilig kan speel.
Destiny Inn is 7 km van Savanah mall, langs Netcare Pholoso Hospitaal en die Mall of the North, 10 km vanaf Peter Mokaba Sadion, 15 km vanaf Gateway Internasionale Lughawe en 20 km vanaf die Universiteit van Limpopo in Turfloop.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 95
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Erf 136, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Destiny Inn het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dalmada AH Polokwane Limpopo
- Kapasiteit: 46 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 136, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo