Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in El Toro Park

El Toro Self-Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wikus B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Privaat, stil, veilig, netjies - perfek vir oornag. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errol V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

100% aanbeveling. El Toro is tops. Wat 'n wonderlike plek om te bly. Uitstekend. Skoon. Rustig. Lieflike ontvangs. Marnie was baie, baie goed vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was baie lekker, skoon & aangenaam om oor te slaap, sal aanbeveel. Ons het geen klagte nie, het eers om 19:15 daar aangekom, gasvrou het hek vir ons oopgemaak. Was net een aand daar. Ons het nie WiFi gebruik nie, omdat dit laat was en net een aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pleasant overnight stay at a very neat and clean establishment. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roux V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die woonstel was toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Gerieflik en veilig verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Camia
El Toro Self-Catering
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom gerus weer.

Rjorn I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Very nice, clean and with everything that you needed. Nice quiet area, very clean and with some complimentary goodies to eat and drink. Aunty Camia was very helpful when we asked for assistance in looking for accommodation for our extra family members that came through to join us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Camia
El Toro Self-Catering
Thank you very much for the positive feedback. Always welcome.

Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige verblyf vir 'n uitgeputte reisiger. El Torro is 'n lieflike, privaat, skoon, netjiese, veilige selfsorg en boonop sentraal geleë maar steeds in 'n stil buurt. Ons beveel die verblyf vir seker ten sterkste aan. Ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Camia
El Toro Self-Catering
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd welkom.

Bertie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker geslaap. Skoon gasvryheid en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Camia
El Toro Self-Catering
Baie dankie

Simon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Dit was perfek vir ons doeleindes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Camia
El Toro Self-Catering
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Altyd welkom.

Karen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die privaatheid was fantasties. Baie goeie toegerus, alles was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Camia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

21 Riana Street, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4ef417290bbd715f23613a472729082572a2a8d7b7c8d47e30a9c8db082e0d5879dbcb115c17296bdac12fef15cec9aa2e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 21 Riana Street El Toro Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.765615921854 24.74488824606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang