+74

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sonia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Rustige Karoo. Ons het baie lekker gebly en gekuier. So naby as moontlik aan niks gedoen, laat geslaap ens. Ons het gewonder oor die chalets nie lugversorging het nie (in Januarie hitte), maar die huisies was heerlik koel en ons het heerlik gebly. Die stappie waterval toe is 'n moet, asook enige ander stappe wat aanbeveel word. Volgende keer sal ons tyd maak vir die langer stap Boesman tekeninge toe. Die gasvryheid van die bestuurspan was regtig aangenaam, en mens het gevoel soos ou vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanny B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Great time. We enjoyed our stay a lot! Johan and Nina were very welcoming and considerate, even upgrading our little group from 2 separate accommodations to the big farmhouse, where we could spend quality time together. The animals and nature were stunning and the dam was just right for the heat. The road there is quite adventurous on the last bit, but even our rental managed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Besonderse mooi plek veral met die berge rondom jou. Ons het eerlikwaar baie lekker gebly. Ons het met ope hande verwelkom en ons rerig laat tuis voel. Ek sal El Yolo One aanbeveel en ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
El Yolo One
Dit was 'n groot eer en plesier om julle gashere te wees. Ons sien uit daarna om julle weer te sien - hopelik vroeër eerder as later. Báie dankie vir die goeie review.

Yvonne D
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Beste plek om van alles te vergeet en lekker uit te rus in natuur stilte! Die plaashuis het ons verwagtinge oortref - daar was alles! Ons het vreeslik lekker gekuier en elke dag geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
El Yolo One
Baie dankie, Yvonne. Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle te ontvang en te ontmoet. Julle was 'n lekker groep mense, en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Leon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Comfortable, clean and quiet! A very warm and personalised welcome! Comfortable, clean and quiet. A beautiful unspoilt environment. We loved the break from the hustle and bustle. Thoroughly enjoyed our stay. Hope to be back again sometime!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
El Yolo One
It was an absolute pleasure meeting you and spending some quality time with you. It would be an honour to host you again, hopefully sooner rather than later.

Willie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Vriendelik, baie skoon en baie netjies. Rustigheid tussen die mooi. Seker die vriendelikste mense by wie ons nog ooit gebly het. Ons het probleme op die pad gehad en eers om 12 uur die nag by El Yolo aangekom. Johann en Nina het egter vir ons gewag en die hele tyd met ons op WhatsApp gekommunikeer. Die plek is skilderagtig mooi, absoluut rustig, baie netjies en skoon. Ons sal enige tyd weer teruggaan en kan El Yolo met groot vrymoedigheid aanbeveel. Hulle is baie gasvry en gaan uit hul pad vir hul gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lovely, short stay. We were warmly greeted by Helena and Michael, along with the very friendly dogs, Judy and Mia. Had a lovely overnight stay and got to explore the farm a bit the next morning on a hike to the dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
El Yolo One
Glad you enjoyed it. Willem Cillie

Tegan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Cozy, clean, reliable. Wonderful - there was attention to detail, wood available to use, friendly hosts with information about adventurous things to do on the farm. I would highly recommend visiting El Yolo One, and am keen to go back for another stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlike kuier in die mooie natuurskoon. Ons het heerlik gebly. Ons was baie vriendelik ontvang. Die beddegoed is van uitstaande gehalte. Ons het hout gekry vir die kaggel en vir die braai. Die omgewing is pragtig en dit is baie veilig. Die mooiste sonopkoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
El Yolo One
Hi Carin, Baie dankie.

Maarten Michael M
1 nag
5.0
Jan 2025

Amazing rural getaway. Strongly recommend visiting! Staff were so welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
El Yolo One
Thank you. Appreciated.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 70

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Klaarstroom, Willowmore Road, R407, Klaarstroom, 6932, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 81 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZxXZPJZMggF1CW977I7EjK65xFN4mzrDh9F6c5wYp90FfKYbMm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R320 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 Klaarstroom, Willowmore Road R407 6932 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.380003102698 22.762001875309
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang