Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elam Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nomembe-straat 40, Northcrest, 5101, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elam Gastehuis in Mthatha, Oos-Kaap, bied moderne, gerief en bekoring, asook persoonlike gasvryheid en 'n natuurlike atmosfeer. Gaste kan die rustigheid van die huis weg van die gejaag en gewoel van die daaglikse lewe geniet..

Gaste het die keuse tussen verskeie verblyfopsies, elk met gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale, 'n lessenaar en gratis WiFi.

Die pragtige ligging en rustige omgewing van Elam Gastehuis maak dit ideaal vir partytjies en feesvieringe. Die kombuis en leefarea is ruim. Dit dien as die perfekte wegbreekplek wat maklike toegang tot die majestueuse plaaslike natuurskoon en besienswaardighede bied sodat gaste die skoonheid van die Oos-Kaap ten volle kan verken. Veilge parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Nomembe-straat 40, Northcrest, 5101, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mthatha Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nomembe-straat 40, Northcrest, 5101, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA966d35e4f5fe84117464ad2674beaa08644232f8b1a3b0cc620a7db9f501128dcca16453174026b1a54c2d70fd8d945665ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 40 Nombembe Street Northcrest 5101 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.5677703 28.7890501
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem