Eland Rus Micro Stay
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Eland Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eland Rus Micro Stay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Kathu, Noord-Kaap – ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi. DStv-stroomdiens is beskikbaar, bring net jou aanmeldbesonderhede saam.
Ontspan buite in die ingeslote agterplaas met ekstra buitesitplek – ideaal vir skemerkelkies.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 19 Eland Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Eland Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang