Clubview Akkommodasie by Elands Pride | LekkeSlaap
+7
+7

Elands Pride

B&B
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Columbia Pad , , Centurion , 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 0

Beskrywing

Elands Pride is 'n kenmerkende plek van kalmte en harmonie wat in die rustige woonbuurt van Centurion geleë is, die groot hoofweë is maklik bekombaar, goeie restaurante, Supersport Park stadion, nuwe Gautrain stasie en baie ander opwindende plekke.

Gewaarborgde professionele diens, voortdurende besigheidsfasiliteite, en geniet 'n heerlike spyskaart wat disse van tradisionele Afrika kookkuns insluit. Daar is 'n keuse tussen basiese Afrika en westerse spyskaarte, waarvan etes op navraag bedien kan word.

Geniet tradisionele, landelike Afrika in 'n lewendige stadsatmosfeer in die gemeenskap van Clubview.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • 65 Columbia Pad , , Centurion , 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Columbia Pad , , Centurion , 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 0
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMjliMzFjLWNiODAtNDY0Ny1hZWVjLTc5YTJjOWI4MDQ4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 65 Columbia road Clubview 0157 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.835848 28.172605
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za