Elandsheim Retreat
- Kapasiteit: 2520 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsheim Retreat, , Rorke's Drift, 3017, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R254 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Elandsheim is geleë in die hartjie van die bekende Zulu, Anglo en Boer slagveld. Net 55 km van Dundee, halfpad tussen Johannesburg en Durban. Ons is omring deur wildreservate in privaat besit, asook riviere, watervalle en manjifieke Zululand doringveld-landskap. Ons kan 120 gaste akkommodeer en is daarom die perfekte plek vir kongresse, skool/jeugkampe en troues.
Ons bied volle selfsorgfasiliteite vir alle groepe, insluitend spanbou, skooltoere/kampe, asook kampgeriewe indien nodig. Ons is die gasheer van vele groot geleenthede regdeur die jaar, insluitend die Bell Impi Trail Run, Bill Impi Enduro Challenge en die bekende Elandskraal Bazaar. Klein groepe is ook welkom by Elandsheim.
Ons fasiliteite sluit in:
* 10 x hout hutte wat 8 slaap (4 en suite)
* 4 x 2-enkelbed villas - en suite
* Slaapsaal-akkommodasie
* Volledige hindernisbaan
* Wandelroetes
* Dam met Zip-line
* Kerk en kapel op perseel
* 2 bedekte buite eetareas
* Saal wat 150 sit
* Speelarea
* Vuurput
* Lapa met selfsorggeriewe
* Eetarea
* Sitkamer met DStv
* Snoepie
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Elandsheim Retreat, , Rorke's Drift, 3017, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Elandsheim Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Battlefields KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2520 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsheim Retreat, , Rorke's Drift, 3017, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom