Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsvlei Estate Luxury Tent

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Nicolas Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Elandsvlei Estate Luxury Tent
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louise R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaat ligging. Die natuur is pragtig. Ons het die rustigheid geniet.

Ons het heerlik ontspan en in die dam geswem. Die hitte was ondraaglik en geen waaier of lugversorger in die tent nie, maar dit is verstaanbaar omdat daar geen krag is nie. Ons het dit geniet en sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Could not have picked a better spot than the luxury tent.

Took my wife there for our 50th wedding anniversary (stayed for 5 days), best decision ever. Very private and secluded. The most perfect location ever. Very friendly reception from our host Nicolas. A few hiccups with solar power due to weather, but Margaux littery went out of her way to accommodate us. Nowhere else did we find such friendliness and assistants like this at Elandsvlei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning farm for peaceful breakaway.

The farm is in a beautiful area, dams, grasslands, ravines and forest. Plentiful game and huge variety of birds. We stayed in the luxury tent and it was clean and well appointed, and hugely private, a good 3 km from anyone. It is off the grid but the solar and batteries do struggle to charge when the weather is bad. Hiring the Kawasaki or Polaris is excellent fun and allows you to really explore the farm and have an amazing private game and bird viewing experience. I would certainly recommend a stay at Elandsvlei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Serenity.

Nicolas was helpful and accommodating. The property is well-maintained and peaceful. You are one with nature when staying at this property. We will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N
Saam met vriende

Pragtige plek, skoon netjies 'n regte gem. Sal beslis weer vakansie daar hou.

Die plek is selfs mooier as die foto's. Privaat, skoon, netjies en maak voorsiening vir als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig, baie privaat, heelwat wild om te besigtig.

Die tentkamp is perfek geleë met 'n asemrowende uitsig oor die plaas en dam. Ons het 'n Polaris 4x4 voertuig gehuur en die hele plaas verken. Baie wild aanskou soos wildebeeste, kameelperde, blouwildebeeste, gemsbokke, rooihartbeeste, elande en rooibokke. Sal defintief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace & quiet!

It's even prettier than the pictures. Very neat, fully equipped tent. We enjoyed our stay in peace and quiet. No one around us. Loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Baie mooi omgewing. Mooi paaie om te ry met volop wild. Baie lekker voëlkyk. Groot plaas waar mens paar dae kan spandeer om alles te ontdek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elandsvlei Estate Luxury Tent se terugvoer

Thank you for your kind review Jacques, we appreciate it!
We're happy you enjoyed your stay at Elandsvlei Estate and hope to see you back soon!

Elandsvlei Estate Luxury Tent
Teresa S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute solitude in nature with accommodation a cut above the usual.

We spent 4 days enjoying long hikes, bird life and cycling in the beautiful surroundings. Accommodation was immaculate with attention to detail. Would certainly recommend to anybody.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Puik ligging. Baie lekker plek. Na tweede dag se reën het sonkrag geyser nie meer water warm gemaak nie - jammer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shereen V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a wonderful, relaxing weekend.

We had a wonderful relaxing weekend. The location is beautiful and very private and secluded. Although off the grid, we had ample hot water and more than sufficient lighting. Beautiful, healthy game all round the farm. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne wegbreek.

Ons is hartlik ontvang. Die ligging is onverbeterlik. Die plekkie is goed toerus, baie skoon en netjies en heel luuks. Ons het heerlik gestap, rondgery en in die strome en damme geswem en afgekoel. Wat 'n wonderlike plek om by te kon afskakel en ontspan. Beslis 'n plek om weer te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elandsvlei Estate Luxury Tent se terugvoer

Thank you very much for your kind review Eugene, we appreciate it and hope to see you back here at Elandsvlei Estate in the future!

Elandsvlei Estate Luxury Tent
Alta V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels!

Pragtige plek, baie goed beplan vir privaatheid en rustigheid - ons het elke oomblik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A real gem in the bush, fully enjoyed our stay.

A truly amazing spot, any travel fatigue wore off very quickly on arrival as you are fully immersed in nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional! The most incredible weekend away.

The tent is the perfect place for a weekend retreat. The farm is breath-taking and the hospitality is superb!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie romantiese wegbreek. Was een van die mooiste plekke wat ek al ooit by was.

Hierdie plekkie is weggesteek diep op die plaas. Baie privaat. Ons het dit regtig baie geniet en sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n paartjie wat net wil gaan "sielsrus" soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceeded all expectations, the most romantic getaway ever!

Beautiful accommodation with attention to detail and extremely well catered for. The farm is incredibly beautiful and game viewing is superb. Hosts are wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect escape.

Beautiful, very well equipped kitchen, bathroom, tent and verandah. Even though no electricity, the battery lights did the trick. We loved sitting under the ficus tree watching the birds eat the fruit. Wide variety of game, spotted while hiking or driving. Lovely rock formations at the top near the MTN tower and the most beautiful trees. We will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elandsvlei Estate Luxury Tent se terugvoer

Thank you for your kind review Tina, we appreciate it! Hope to see you back here at Elandsvlei Estate soon!

Elandsvlei Estate Luxury Tent
Pieter V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker, alhoewel yskoud.

Baie lekker plek vir n romantiese naweek vir 2. Braaier was nie skoongemaak nie, moes dit self doen. Hout moes ek self opdra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvoorwaardelik lieflik

Baie privaat en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Macouwpan 165 KR, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2e431dc3e399d8bf5ef230b684dc2ef14be44f5f88f2a5c65e8f102b4a07ee0ddda64999433b63a053cfbac1b7620944a53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Farm Macouwpan 165 KR Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.282873 28.404824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem