Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elberveld Karoo Lekkerte

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R58, Elberveld, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 450 per nag, vir 15 mense

Beskrywing

Elberveld Karoo Lekkerte is 'n selfsorghuis tussen die Karooberge waar gaste tyd in die natuur kan deurbring en blywende herinneringe saam met hul geliefdes kan skep. Die huis word deur die Karoo-natuurskoon omring en bied 'n panoramiese uitsig op die ruwe berge vanaf elke venster.

Die huis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 2 oop areas met onderskeidelik 'n dubbelslaapbank en 'n enkelbed. Die aparte badkamer word gedeel en het 'n stort, wasbak en 'n toilet, asook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het 'n lieflike stoep met sitplek en 'n uitsig oor die pragtige dam. Of 'n mens nou op die oewer stap of bloot die rustige atmosfeer en natuurskoon geniet, die dam is die middelpunt van ontspanning.

Die huis bied maklike toegang tot staproetes en perdry-avonture sodat gaste die Karoo kan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Elberveld Karoo Lekkerte sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • R58, Elberveld, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 450
per nag, vir 15 mense
Vanaf
Vanaf R4 450
per nag, vir 15 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R58, Elberveld, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c76afd835d341b2f7355f25ab8a3b9a93195c8d5e1ef7a140f603a3af43eda556fdee4717694c51f038adad63f500d23955?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 450 per nag, vir 15 mense R58 Elberveld 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -30.824354922239 26.020056535304
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem