Riebeek-Kasteel Akkommodasie by Eldorado Self-Catering Country House | LekkeSlaap
+13

Eldorado Self-Catering Country House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuwelstraat 11, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Eldorado is 'n pragtig gerestoureerde ou huis in Riebeek-Kasteel met 5 dubbelslaapkamers en 'n aparte aangrensende kothuis met 2 dubbelslaapkamers. Of jy nou op soek is na sakpasakkommodasie vir 'n enkelpersoon, paartjie, gesin of 'n groep van 4 tot 14 persone, Eldorado is jou antwoord.

Die hele eiendom kan as 'n geheel bespreek word (slaapplek vir tot 14 gaste), of net die huis (slaapplek vir 10) of net die kothuis langsaan (slaapplek vir 4).

Die huis is opgeknap en versier volgens 'n ontspanne, stylvolle plattelandse styl met roomkleurige gepleisterde mure en aardse sementvloere. Gemaklike rustieke meubels en groot kamers sorg vir 'n ideale wegbreek in 'n rustige omgewing.

Die lugtige en ruim slaapkamers het gehalte-linne en -handdoeke en almal het 'n en suite-badkamer met 'n stort, behalwe die 2 in die kothuis wat 'n badkamer deel. Daar is 3 slaapkamers op die onderste verdieping van die hoofhuis met privaat ingange.

Die huis en die kothuis het albei 'n kaggel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Eldorado Self-Catering Country House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Heuwelstraat 11, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eldorado Self-Catering Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuwelstraat 11, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMmRmODY1LTFiMDktNDU3Zi04NzFhLWVmMDE4MjViZTMyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 11 Heuwelstreet Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.3832639 18.902704
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za