+20
Selfsorg in Stadskern

Elegant Duplex Escape | Iconic City Views

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Strand Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Kaapstad, bied Elegant Duplex Escape gemaklike akkommodasie omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte bed, en gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront 1 km weg, die Lion's Head-staproete is 4.3 km weg, en Clifton-strand is 6.2 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Strand Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 172
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 172
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 172
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Strand Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed3825434a183e867126c12471d4071d0a2cdd2d6415deb3b4f9f58f7d086a40515768d260571e319ea1584b0ae8947594f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 172 per nag, vir 4 mense Strand Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.918162 18.417721
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang