Elegant Sea Point Escape
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 100 Main Road Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Elegant Sea Point Escape bied stylvolle en moderne selfsorgverblyf in die lewendige voorstad Seepunt, Kaapstad. Hierdie pragtig ingerigte woonstel is perfek vir paartjies, gesinne of vriende en bied 'n gemaklike basis vanwaar die stad, die skilderagtige kuslyn en nabygeleë besienswaardighede verken kan word.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea sluit 'n klein kombuisie in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende sitkamer bied 'n eetarea met 'n tafel vir 4, 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste.
Gaste kan ook 'n privaat balkon met gemaklike buitemeubels en toegang tot die gemeenskaplike dakswembad en terras geniet, ideaal om te ontspan terwyl hulle panoramiese uitsigte geniet. Of jy nou die stad verken of ontspan met asemrowende see-uitsigte, jou perfekte Kaapstad-wegbreek wag.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 100 Main Road Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
100 Main Road Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang