Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements Private Golf Reserve 109

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Klein troeteldiere is welkom maar moet asb. eers met die eienaars bespreek word.
Geraas moet tot 'n minimum beperk word en mag nie 'n steurnis vir ander gaste wees nie.
Die selfoonopvangs is goed en WiFi is gratis beskikbaar en geskik vir werk.
Gaste moet hul eie vuurmaakhout saambring, maar hout kan wel gereël word teen 'n ekstra koste per sakkie. Swemhanddoeke moet asb saamgebring word.
Daaglikse skoonmaakdiens (opsioneel).
Die naaste winkels is in Bela-Bela en Modimolle. Gaste moet asb. hul aankope daar doen. Pick n Pay lewer af teen 'n fooi met 'n minimum reëling van 36 uur.
Let wel dat daar 'n 10 km-grondpad vanaf Bela-Bela na die instansie is wat gereeld geskraap word maar by tye moeilik toeganklik is vir voertuie met lae-profielbande of 'n lae grondvryhoogte nie. Luikrugvoertuie en sedan-voertuie moet net stadig ry. Die paaie binne die instansie is nie 'n probleem nie. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle arriveer aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Gholfkarretjies is beskikbaar by die klubhuis. Die instansie help graag om jou in kontak te sit met spa- en ander ekskursies.
Dienste van 'n sjef vir spesiale funksies is beskikbaar.
Elements-reëls vereis dat gaste by die spoedgrens van 30 km per uur moet hou en geraas tot die minimum moet beperk.
Geen breekskade deposito word gevra nie maar gaste word wel aanspreeklik gehou vir enige skade.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D180, Elements Privaat Gholfreservaat 109, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA030d3164541cb8e5ceb035c7fe9a5e8d212075799531998c21b7031b7f19f18ae62437d79b43dc29471b5b3c674efa835992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag (plek vir 10) 25 5 1 5 Off the D180 Elements Private Golf Reserve 109 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.784376541469 28.12473574274
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem